como se soma duas frações cheap soma função soma do excel não funciona

what countries is phentermine legal phentermine 37.5mg is it safe to take nyquil while on phentermine

tramadol as sleeping pill where to buy tramadol cdl drug test tramadol

memory loss valium buy valium online can i take 2 5mg valium

how to sell tramadol tramadol 50mg can tramadol help with oxy withdrawal

watson 658 is it generic xanax generic xanax online xanax canada

ambien 10mg street value order ambien dosage strength of ambien

valium stimulant buy valium online valium buy Tennessee

how long does it take for xanax to work for anxiety buy xanax online is it bad to take xanax once a week

14 gocce di valium order valium online jual valium roche

VBO Interaktiewe toets

VBO: Die ontwikkeling van ‘n interaktiewe Gemeente Webtuiste

NGK Somerstrand 13-15 Februarie — & — Communitas Stellenbosch 27-29 Februarie 2012

Communitas bied weer ‘n geleentheid aan ’n beperkte aantal gemeentes/persone om deel te word van ons webgemeenskap.
In die Communitas webgemeenskap word die volgende gebied:
  • bekostigbare en betroubare huisvesting vir ‘n webtuiste;
  • ‘n wegspring WordPress installasie vir ‘n webtuiste, wat vinnig en liggewig is, die nuutste web tegnologie en ‘n kommersiële template gebruik, en ook ‘n mobiele opsie insluit;
  • praktiese opleiding in die verdere ontwikkeling van ’n interaktiewe webtuiste; en
  • ‘n paar opsies van voortgaande ondersteuning, volgens ooreenkoms.
Dit word alles verpak in ‘n VBO kursus, waartydens opleiding en begeleiding van die gemeente se webmeester, leraars en/of ander betrokkenes in die ontwikkeling van ‘n interaktiewe gemeente webtuiste gegee word.  Die webtuiste word met die gewilde en kragtige CMS WordPress gebou.  Deelnemers word blootgestel aan ‘n wye reeks uitbreidings wat vir hulle unieke behoeftes gebruik kan word.
Die Uitkomste van die kursus is die volgende:
  • Kursusgangers ontvang ‘n domein (gemeente of persoonlik) en doelmatige webtuiste wat by Communitas gehuisves word.
  • Kursusgangers ontvang opleiding in die installasie van ‘n webtuiste, sowel op ‘n rekenaar as op die Internet.
  • Kursusgangers leer die basiese html kodes om skakels en formatering op die webtuiste te hanteer.
  • Kursugangers raak vaardig met die hantering van graphics en ander media.
  • Kursusgangers word begelei om die interaktiwiteit van die webtuiste verder te ontwikkel – Facebook en Twitter.
  • Kursusgangers raak vaardig in die volle administrasie van die webtuiste.
  • Kursusgangers leer om verdere uitbreidings te maak deur ‘n seleksie van die plugins en extensions van WordPress.
  • Kursusgangers ontwikkel ‘n dagboek-ritme vir die skryf van bydraes in ‘n kommunikasie-strategie.
Uitgebreide verdere ontwikkelingsmoontlikhede, probleemlose opdatering en maklike administrasie is primêre winspunte van hierdie kursus. Interaksie met Communitas se webtuiste word ook gebied wat dit moontlik maak om die nuutste artikels van Communitas te plaas op die gemeente se webtuiste.  Gemeentes kan so hulle webtuiste se inhoud aanvul.  Dieselfde interaksie is moontlik met ander gemeentes se toets binne die Communitas webgemeenskap. 30 gemeentes/ringe/instansies/persone is reeds deel van die Communitas webgemeenskap en het ‘n soortgelyke opleiding ondergaan. Hier is van die deelnemers se terugvoer hieroor:
  • Dit was ‘n great kursus – al die navorsing wat gedoen is, plug-ins wat beskikbaar gestel is, en die ervaring was baie waardeer.
  • Die prakties tydens die kursus het my baie gehelp.
Indien jy belangstel, kan jy die onderstaande dokumente aflaai, en aan die hand daarvan vir een van die twee kursusse inskryf: Dit bevat al die detail wat jy nodig het vir die inskrywing en voorbereiding wat nodig is vir die kursus. Daar is ruimte vir 15 gemeentes/persone in Stellenbosch en 20 in Somerstrand weens ruimte beperkings. Groete Chris van Wyk Webmeester Communitas

Leave a comment