Media Player
Met die Widgetkit Media Player kan jy klank en video lêers speel op die webtuiste. ‘n Flash player is beskikbaar vir vorige webblaaiers.
Voorbeelde
Hierdie is ‘n MP3 Klank voorbeeld:Hoe om te gebruik
Gebruik the HTML5video
element om die video te embed in jou webtuiste. Byvoorbeeld:
<video src="/video.mp4" width="320" height="240"></video>Jy kan van verskilende formate en bronne gebruik maak:
<video width="320" height="240"> <source type="video/mp4" src="/video.mp4" /> <source type="video/webm" src="/video.webm" /> <source type="video/ogg" src="/video.ogv" /> </video>Gebruik die HTML5
audio
element 0m MP3 lêers op jou webtuiste te speel. Byvoorbeeld:
<audio src="/audio.mp3" type="audio/mp3"></audio>