ambien low back pain buy ambien can you take adipex with ambien

zithromax spectrum activity buy zithromax how long can zithromax side effects last

can i take expired tramadol buy tramadol online tramadol dauer bis wirkung

legit places order phentermine phentermine hcl phentermine generic cost

xanax traitement depression buy xanax xanax espana

zithromax dosage a comprehensive view azithromycin online zithromax syrup pfizer

ambien walk in clinic buy ambien online buy ambien online West Virginia

tramadol 2 pills buy tramadol online interactions between tramadol and norco

phentermine prescription price order phentermine online does phentermine cause blood in urine

amount of tylenol in tramadol buy tramadol online will tramadol make oxycodone stronger

Ons word geroep

pad

Wie is ons …

Ons wil as individue en as gemeente, volgelinge van Jesus wees!

Dié op die oog af stil dorpie, bestaan uit ‘n betrokke gemeenskap wat aktief ‘n groot verskeidenheid aktiwiteite ondersteun. NG Vandermerwe gemeente is ‘n tradisionele gemeente wat graag vir jou ‘n geestelike tuiste wil bied. Die gemeente word bedien deur 2 leraars en baie lojale gemeentelede. Gereelde wyksbidure en besoeke bied die geleentheid om saam met ander gemeentelede geestelik te groei. Toerustingsgeleenthede soos besoekende sprekers en kursusse word aangebied en entoesiasties ondersteun.

Daar is ‘n hele paar Omgee- en Bybelstudiegroepe wat aktief saam nader aan God en sy Woord groei. Die Vrouediens bied ‘n geleentheid om betrokke te raak by verskeie projekte en bederf graag die gemeente se vroue met heerlike kuiers. Ons ondersteun verskeie sendingaksies en in ons eie behoeftige gemeenskap lê die Vangnet projek, Kindertjie Amos en die Bonnies People Project, ons na aan die hart. Ons gemeente se jaarlikse Gemeentefees (Wintermark) aan die begin van die winter, is ‘n hoogtepunt op die gemeente se kalender!