second course zithromax buy azithromycin zithromax drug label

xanax e tossicodipendenza buy xanax liquid xanax drink

does tramadol affect fertility buy tramadol no prescription tramadol hcl ip

how to withdraw off valium buy valium online acetaminophen with valium

get valium Athens buy valium equivalent rivotril valium

penicillin zithromax interaction azithromycin 500mg zithromax for viral pneumonia

what happens when you take xanax and ambien together ambien sleep ambien trip 20mg

white blue speckled phentermine phentermine online is phentermine rx only

surdose valium symptomes valium no prescription needed how is xanax different from valium

abu soma wetter soma muscle relaxant como faço para fazer soma no excel

Ons Geskiedenis

Ons gemeente se geskiedenis in kort:

Datum van stigting van gemeente: 30 Augustus 1922 Stigter: Dr HP van der Merwe Eerste kerk: Hierdie gebou is in 1921 deur die gemeente van Robertson opgerig en is by die stigting van die gemeente as bruidskat aan die nuwe gemeente gegee. Die gebou het vir byna 30 jaar gedien as kerkgebou en is aan die Provinisiale Administrasie verkoop as skoolsaal vir ons Hoërskool. Pastorie ingewy: 26 Mei 1923 Vyf en twintigjarige bestaan is in 1947 gevier. Huidige kerkgebou: Op 26 Augustus 1950 word die eerste sooi vir die nuwe kerkgebou gespit deur mev. MJ Beukman (kassiere) en mnr C Matthee (koster). Op 31 Mei 1951 word die hoeksteen gelê deur dr KW Heese. Op Sa. 2 Feb 1952 om 4 nm  word die deure oopgesluit. Om 8 nm word die voorbereidingsdiens en voorstelling van nuwe lidmate gelei deur dr KW Heese. Die dankseggingsdiens is gelei deur ds G Muller, seun van die eerste leraar van die gemeente. Die argitekte was die firma Keet, Green, Lochner en Hurter van Stellenbosch. Die bouer was mnr AP Botha en die werkopsigter mnr FJ Swart. Orrelinwyding: Die feestelike inwyding van die kerkorrel vind op Saterdag 20 Maart 1954 om 8 nm. Plaas. Maria Beukmansaal: Hoeksteen gelê deur ds JC du Plessis op 1 februarie 1964. Hierdie saal is vernoem na mev. Maria Beukman, veteraankassierre van die gemeente. Vyftigjarige bestaan: Die halfeeufees word van 12 tot 15 Oktober 1972 gevier.